Dubbel en Tweeklanke (PowerPoint en PDF)
$36
$69.48
Dubbelklanke – 13 Skyfies Tweeklanke: – 16 Skyfies Die volgende dubbelklanke word behandel: aa, oo, uu, ee Die volgende tweeklanke word behandel: oe, ie, ei, ou, ui Dit bestaan uit ‘n muurkaart, plakkaat met nog woorde en ‘n skyfie waar sinne gemaak word. Laai ook die “fonts” af wat gebruik word in hierdie PowerPoint om sodoende ‘n beter ervaring te verseker.
Power Points